O EINA TOG! Woorde: Anoniem Musiek: S.A. Volkswysie O eina tog vir die kussinkie! O eina tog vir die kussinkie! Die haan die kraai, die dag breek aan, gee my die ja-woord voor ek gaan. Volgens mondelinge oorlewering uit die Transvaal en die Oranje-Vrystaat. ----- Woorde en musiek: http://tortel.net/~lochner/blerkas/?lied=128