STAAN, POPPIE, STAAN Woorde: Tradisioneel Musiek: S.A. Volkswysie; verwerk: ANTON HARTMAN Staan, Poppie, staan en laat jou gedagte gaan dat jy vir my kan sê hoe diep die liefde lê. Hand om die nek, soen op die bek, Vat jou goed en trek, ja trek! Maar kom nou, ... [herhaal van bo af]