JAPIE EN ELLIE Woorde: Tradisioneel Musiek: S.A. Volkswysie; verwerk: JAN BOUWS Japie wil vir Ellie hê, Ellie wil vir Japie hê. Hoe sal ek maak om daar te kom? Hoe sal ek maak om daar te kom! Japie wil vir Ellie hê, Ellie wil vir Japie hê. S.A. Volkswysie, opgeteken deur mev. Jo Fourie.