KOM SAARTJIE, LAAT ONS GAAN Woorde: Tradisioneel Musiek: Volkswysie; verwerk: CHRIS LAMPRECHT Kom Saartjie, laat ons gaan met wandelskoene aan, Kom Saartjie, kom Saartjie, kom Saartjie, laat ons gaan. Hoe noem jy nou jou kêrel wat op die plaas daar woon? Hoe noem jy nou jou kêrel wat op die plaas daar woon? My kêrel noem ek Kalie wat op die plaas daar woon. My kêrel noem ek Kalie wat op die plaas daar woon. Die posisies van "Saartjie" en "Kalie", sowel as "kêrel" en "nooientjie" kan omgeruil word.