TORTELDUIFIE Woorde: G.G. en H.C. CILLIÉ Musiek: Australiese Kanon Tortelduifie sit in die eikeboom, sing die lied van sy lewensdroom. Koer, tortelduifie, koer, tortelduifie by die waterstroom!