'N SWERWER IN DIE VELD Woorde: Tradisioneel Musiek: Duitse Volkswysie; verwerk: CHRIS LAMPRECHT 'n Swerwer in die veld, hy stap so deur die groene hei en sing sy liedjie bly, en sing sy liedjie bly. Jo-ho! Tra-la! Hoe heerlik is die geure hier, hier in die veld en vlei, hier in die veld en vlei. Jo-ho! Tra-la! Hoe heerlik is die geure hier, hier in die veld en vlei, hier in die veld en vlei.