KOM SAAM Woorde: Anoniem Musiek: Anoniem Wie wil nou die berge saam met ons klim? Wie wil nou 'n liedjie saam met ons sing? Hoor hoe die kranse antwoord gee, roep julle: Kom nou mee! ----- Woorde en musiek: http://tortel.net/~lochner/blerkas/?lied=62