Ons Blêrkas
van Afrikaanse volksmusiek


Hoewel daar toenemende kommersiële belangstelling in Afrikaanse volksmusiek is, val die klem op 'n handjievol van die bekendste liedere.  Dit dra by tot 'n groter kultuurbewustheid, maar werklike omvang ontbreek.  Die Internet kan egter ingespan word om ons volksmusiekskat in sy volle glorie aan 'n nuwe generasie te onthul.

Die hoop is dat dié webruimte mettertyd tot 'n omvangryke argief van Afrikaanse volksmusiek sal ontwikkel.  Aanvanklik word begeleiding vir die FAK-sangbundel in MIDI-formaat beskikbaar gestel.  Dat Ons Blêrkas reeds 'n leemte in Afrikaans se Internet-teenwoordigheid vul, word bevestig deur die reaksie sedert 1997 van binne en buite Suid-Afrika.

Wenk: kliek op die liedname hieronder om die woorde te sien; kliek op die musieknote voor die liedname om die musiek te hoor.  Met 'n regskliek kan die teks- en MIDI-lêers gestoor of in nuwe vensters oopgemaak word.

 

DIE STEM VAN SUID-AFRIKA

001  Die Stem van Suid-Afrika
002  Die Stem van Suid-Afrika

VOLK EN VADERLAND

003  Vlaglied
004  Komaan!
005  Kom, Afrikaners
006  Kom sing met my 'n burgerlied
007  Vryheidslied
008  Werdalied
009  Afrikaans vir my
010  Maar één Suid-Afrika
011  Handhaaf en bou
012  De Vlaamse Leeuw
013  De Wet!
014  Die Lady Roberts
015  My goeie kameraad
016  Groen is die land van Natal
017  Waar die kop van Tafelberg
018  Mooifontein
019  Land van ons Vaders
020  Ek ken 'n land
021  Afrikanerlied
022  Die Suiderland
023  Aan my vaderland
024  My Suid-Afrika
025  'n Afrikaanse volkslied
026  Transvaalse volkslied
027  Die Vierkleur van Transvaal (1881)
028  Vaarwel aan die Vierkleur
029  Vrystaatse volkslied
030  Ons Vlag
031  Oranje-blanje-blou
032  Dierbaar Suid-Afrika
033  Hul boodskap: 1838-1938
034  Gedenk
035  Slaap rustig, dapper helde!
036  Uit die chaos van die eeue
037  Afrikaners, landgenote
038  Afrikaners, Landgenote
039  Die lied van jong Suid-Afrika
040  Suid-Afrika
041  Waar Tafelberg begin
042  Land, volk en taal
043  My land, Suid-Afrika
044  Grenslied
045  Suid-Afrika, ons erfdeel
046  Wilhelmus van Nassouwe
047  Wien Neêrlandsch bloed

NATUURSKOON

048  Aanstap, aanstap
049  Bosveld-lente
050  O laat my tog uit
051  Oestydlied
052  Al die veld is vrolik
053  Die steenbokkie
054  Kokkewiet
055  Intog van die lente
056  Kyk, dis September weer
057  Ek sing van die wind
058  Hoe fris die goue môre
059  Ontwaak!
060  Die son verrys
061  Met dapper en stapper
062  Kom saam
063  Na buite
064  Heerlik is die buitelewe
065  'n Swerwer in die veld
066  Dis heerlike lente
067  Dis lente in die Boland
068  Oktobermaand
069  Wandellied
070  Na buite
071  Kom lente, liewe lente
072  Daar's ontwaking en lewe
073  Die somertyd roep my
074  Somerstemming
075  Tortelduifie
076  Ou Karooland
077  Sneeu

LIEFDE—NOOIENS EN KÊRELS

078  My nooi'ntjielief in die moerbeiboom
079  My nooientjie het 'n rosemond
080  Nooi van die velde
081  Daar's nooientjies in die Boland
082  Die Afrikaanse pop
083  Taraboemdery
084  My boerenooi
085  Kom Saartjie, laat ons gaan
086  Jy is tog so lief en beminlik
087  O, die liewe Martatjie
088  Salut d'amour
089  Fyn soos 'n vlinder
090  Ou Magjaar se liedjie
091  Japie en Ellie
092  Amor se konfettie
093  Goue koring, goue hawer
094  Mamma, 'k wil 'n man hê
095  Bokkie
096  Mooie Mietjie
097  Op vleuels van gesange
098  Sluimer, beminde
099  Die smid
100  Grietjie
101  Die jawoord is uit
102  Gertjie
103  Die tweestryd
104  Sy's 'n perskeblom
105  Donkerbruin vonk'lende oë
106  Ek wou dat een enkel woordjie
107  My hartjie, my liefie
108  'n Liefdesliedjie
109  Bolandse nooi'ntjie
110  Die ontroue Sannie
111  Staan, poppie, staan
112  Kom dans Klaradyn
113  Siera-Sara bamboesblare
114  Suikerbossie
115  My liewe kokkenennetjie
116  My skat
117  Die vaste band
118  Die bangbroekvryer
119  Marietjie, Maraia, Maryne
120  Net soos 'n waterstroompie
121  Kreukels in haar rok
122  Rosekind
123  Mooie meisies, fraaie bloeme
124  Pollie, ons gaan Pêrel toe
125  Staan, Pollie, staan
126  Annie Hugo
127  Willemien
128  O eina tog!
129  Die kappie
130  Hartediefliedjie
131  Jy's rein soos lenteblomme
132  Laat my dit uitbasuin
133  Tortelduifies
134  Môre oompie, môre tannie
135  Santjie van Soendal
136  Ek soek na my Dina
137  Hier's ek weer
138  Daar oorkant die spruit
139  Daar loop 'n jonkman
140  Japie, my skapie
141  Leer om leer
142  Piet Visagie Driefontein

LIEFDE—SKEIDING EN VERLANGE

143  Sarie Marais
144  Daar op ons plasie
145  My hartbeeshuis
146  O, was jy op die vlakte skraal
147  O, glo my
148  Die roos
149  Daar ver op ons plasie
150  Kom ons gaan blomme pluk
151  Daar gaan uit vergange se dae
152  Begroeting
153  Net 'n somerkindjie
154  As die winter nader kruip
155  Soveel groete stuur ek jou
156  Die brug op ons plaas
157  Die bittersoet lied
158  'n Liedjie van verlange
159  In die Mei
160  By die ou meulstroom
161  Hoe vermaaklik is die dae
162  Hoe is dit moontlik?
163  Vaarwel my eie soetelief
164  O trotse berge van die Boland
165  Al lê die berge nog so blou
166  Die blou berg
167  Caledonse liefdesliedjie
168  Die woord vaarwel
169  Liefde verlore
170  Liewe maan
171  Liewe maan

GESELLIGE SAMESYN

172  Om die kampvuur
173  Kom, kyk hoe brand die vure
174  Kom Patertjie
175  Boemfaderalla
176  By Coetzenburg loop 'n waterstroom
177  Goud en silwer
178  Al d'eksamens is nou klaar
179  Terug op reis van Bangkloof
180  So ry die trein
181  Hoe ry die Boere?
182  Kaapse draai
183  Bobbejaan klim die berg
184  Die blink vosperd
185  Die kat kom weer
186  Een triomfantelik lied van de Zilvervloot
187  Seemanslied
188  Wat maak oom Kalie daar?
189  Skoenmaker Stillewater
190  Siembamba
191  Waar kry jy daardie hoed?
192  Die mannetjie
193  My vader kom van Riversdal
194  Waai met die wiepie
195  Die Pêrel se klokkies
196  Gee my jou hand!
197  Die goeie, oue tyd
198  Die bootjie na Kammaland
199  Ver in die wêreld, Kittie
200  Vrolikheid
201  O, kom my mooi klein nooientjie
202  Die vaalhond
203  Aanstap rooies
204  Kiewietjie rooibeen
205  Kammalandse tannie
206  Ma, gee die kinders 'n stukkie brood
207  Daar kom die rooidag uit
208  Ons is musikante
209  Afrikaners is plesierig
210  Die vrolike musikant
211  Daar kom die wa
212  Saam met die wa (1938)
213  'k Heb mijn wagen volgeladen
214  Horlosie in die sak
215  Vat jou goed en trek
216  Rokkies wou sy dra
217  Allermooiste ding
218  Voortrekkers, holdrio!
219  Sing jy van blomme
220  Saai die waatlemoen
221  Aai, aai, die witborskraai
222  Lekker kos
223  Koffie, koffie
224  In die helder maanskyn
225  Die studentejare gaan verby
226  Viva la musica
227  O, ek woon by my pappa
228  Veels geluk!
229  Baie dankie
230  Lank sal hy lewe
231  Verjaardagkanon
232  Vaarwel
233  Goeienag, vriend
234  Gaudeamus igitur (Kom nou, kêrels)
235  Kolperd
236  Sy kollie
237  Tant Hessie se witperd
238  Die wa gaan Zastron toe
239  Trekliedjie
240  Solank as die rietjie
241  Die Oukraal-liedjie
242  Kinders, moenie in die water mors nie
243  Pollenys
244  Antjie Schut
245  Vader Jakob
246  Hier sit ek onder die hoogte
247  Kom, kom, kom
248  Daar in die velde (Dis net 'n worsie)
249  Drie gansies in die strooi
250  Simon het 'n diamant
251  President Brand se reis na Engeland
252  Keer 'ie ding
253  Wag, wag juffrou
254  Lappiedy, lappieda
255  Dis 'ie linne
256  Die hiefel en die fiefel
257  Daar kom die Alibama
258  Ou Tante Koba en Bobbejaan klim die berg
259  Jan Pierewiet
260  Daar kom tant Alie
261  Vanaand gaan die volkies
262  Hou djou rokkies bymekaar
263  Dis julle wat die wind

DIE JEUG—KLEUTERS

264  Trippe trappe trone
265  Wielie-walie
266  Eentjie-beentjie
267  Kennewippie
268  Olle bolle
269  Oe-hoe
270  Ronde blikkie
271  Ien dien dou
272  Rinke ranke rose
273  Wiet verniet
274  Dansliedjie
275  Hoedjies van Papier
276  Varkie
277  Sannie se lammetjie
278  Paraplutjie
279  Haidiedeldie
280  Klokke en diere
281  In die dieretuin
282  Zoem, zoem, zoem
283  Feëklokkies
284  Moeder Hoenderhen
285  Die paddaskool
286  My mense
287  Mars van die eende
288  Klein blinkoog
289  Hansie slim

DIE JEUG—KINDERS

290  Perdjie
291  Eseltjie ry
292  Feëlied
293  Die kaboutertjies
294  Kabouterman
295  Daar dans 'n Biba-Boetsiman
296  Die meul
297  Met 'n mandjie rose
298  Hasie in die bossie
299  Die geveerdes

SLAAPLIEDERE

300  Slaapdeuntjie (Doedoe my skapie)
301  Klaas Vakie (Ek sal nou maar so saggies aan ...)
302  Pikaninie-wiegelied
303  Tula, tula nou
304  Hulle sê daar's 'n man in die maan
305  Lief blompies in die maanskyn
306  Slaap hartediefie
307  Wiegeliedjie (Doedoe kindjie, doedoe)
308  Sluimer, sluimer
309  Doedoe baba, doedoe
310  Afrikaanse wiegeliedjie
311  Slaap nou my prinsie
312  Slaap, kindjie, slaap
313  Wiegeliedjie (Slaap, my kindjie, slaap sag)

BESINNING

314  Dis al
315  Trou
316  Segelied (Aan ons Afrikanervolk opgedra)
317  Helde rus
318  Die ossewa
319  'n Eenvoudige liedjie
320  As saans
321  Op my ou ramkietjie
322  Heimwee
323  Bosveldhuisie
324  In die Hoëveld
325  Moeder Magriet
326  Rosemondjie
327  In die stilte van my tuin
328  Stil soos die nag
329  Rosie van die velde
330  Ek hou van jou
331  Man en vrou
332  Die aandklokke lui in die verte
333  Hoor die uile in die laan
334  Swerwer se naglied
335  Waarom nie vrolik?
336  Oggendkanon
337  Môre breek die afskeid aan
338  Aandvrede
339  Nagkanon
340  Weeklag
341  Stil deur die nag
342  Gebed van Paul Kruger
343  O, boereplaas
344  O, boereplaas
345  Die eikeboom
346  Vroeg smôrens as die haantjie kraai
347  Rosie van die velde

GEWYD—KERSFEES

348  O Jesuskind rein, o Jesuskind soet
349  Mariawiegelied
350  Kerstyd in die laer
351  Slaap, heil'ge Kindjie
352  Betlehem se ster
353  Heil'ge nag, so wonderskoon
354  Stil, stil, stil
355  Ou-Kersaand
356  Saggies en soet klink die klokke
357  Daar is 'n Kind gebore
358  In dulci jubilo
359  'n Kindjie klein in Betlehem (Susani-wiegelied)
360  Herderskanon
361  Betlehems velde
362  Herders op Betlehems ope velde
363  Vrede op aarde
364  Stille nag, heilige nag
365  Juig my hart
366  Dogter van Sion
367  Hy verlaat sy hemelwoning
368  Met middernag keer feest'lik weer ...
369  Lief Kindjie klein
370  Inkosi Jesu

GEWYD—LIEDERWYSIES

371  Psalm 6
372  Psalm 38
373  Psalm 84
374  Psalm 126
375  Psalm 130
376  Psalm 134
377  Psalm 138
378  Psalm 146
379  O grote Christus, eewge Lig
380  Vervul my hart (Môregesang)
381  Leer my op U wag, o Here

GEWYD—ALGEMEEN

382  Halleluja!
383  Surrexit Christus
384  Dona nobis pacem
385  Heer, bly U by ons
386  O Heer, Gij Hemelkoning
387  Oud-Nederlandse dankgebed (1625)
388  Neem U my hand, my Vader
389  Psalm 23
390  Psalm 45
391  Psalm 137
392  Tafelgebed
393  Tafelgebed
394  Vir spys en drank
395  Magaliesburgse aandlied
396  Wil Heer my deur die nag beskerm
397  Sanctus
398  Sing die Here
399  Dank God, dank Hom alom
400  Oor ons land, so wonderskoon



Groot waardering aan Hannelore Olivier vir die toewyding en vaardigheid waarmee sy die musiek ingespeel het.  Ook aan Musikhaus W. Heuer vir die beskikbaarstelling van 'n Yamaha Clavinova, aan die Federasie van Afrikaanse Kultuurverenigings (FAK) vir befondsing, en aan Sarie Marais en Glauda Badenhorst (beide van die FAK) vir hul aandeel in die tik van die woorde.

Om ingelig te bly oor byvoegings tot dié webruimte, stuur 'n e-posboodskap met "Ontvang OB" in die onderwerplyn aan Johann Lochner.  Ander reaksie en voorstelle is ook welkom.


Stuur e-pos